Jump to content

Leaderboard


Popular Content

Showing content with the highest reputation on 22/01/2018 in all areas

  1. 2 points
    The Terrible Triplett

    Current Water Affairs.

    Nou so groot geskrik! Metro police het my vasgedruk in 'n roadblock. Sê die blerrie konstabeltjie vir my: "Meneer, blaas gou in die pypie, ons wil kyk hoeveel glase water jy gedrink het." Dankie tog ek het daai Black Label dumpie gedrink in plaas van daai 3de glas water na my morning run. Anders was ek nou oor die limit vir Level 6B water restrictions. Sjoe, dit was amper
  2. 1 point
    GVC

    Eskom collapse?

×