Jump to content

Monitoring the usage


Recommended Posts

A Solar DIY installation: 3 Watt 24 volt Replus by Rensola, 4 x 100 Amp batteries and 6 x 500 watt panels

All working fine and I have already saved on my monthly bill since installation in Jan 2017.

The software version that came with the systems did not work as it would not read the correct USB port. I managed to find a new version Watchpower V1.09 on the internet

58f44d345e8dd_DiyMonitor.JPG.400787646cb8788b09f8d165b05d7174.JPGOk so here is my problem

In order for me to get real data and measurements I have to have a laptop/pc connected and running on the systems for 24 hours a day. I tried searching the internet for other software that can run on Rasberry PI but I am totally baffled by the names and acronyms.

I also see that there is another inverter called the Axpert and looks very much like the Replus I have.

So my 2 questions:

  1. Is there other software available for monitoring?
  2. And is the Axpert and Replus the same thing, just under a another name?

Nico

Diy Installation.JPG

Link to comment
Share on other sites

@Johan van der Merwe, Het jy 'n PC met 'n Serial poort? Indien ja kan jy die kabel wat saam met die Axpert kom gebruik. Indien NIE, sal jy 'n converter moet koop wat die serial na USB omskakel.

Verder is dit dan is die eenvoudig.

 

Die regter donker groen is die RS232 serie poort wat jy graag op jou pc wil he om mee te konnekteer.

IMG_20170425_130530.jpg

Anders moet jy so iets kry:

http://www.dx.com/p/usb-2-0-to-rs232-serial-9-pin-db9-adapter-converter-black-141463?tc=ZAR#.WP8vatwlFhE

 

Link to comment
Share on other sites

:huh::wacko: Ek het nou die enigste kabel met die twee probeer gebruik maar toe ek hom indruk by die rekenaar het die Axpert aan die skree gegaan...Dit was 'n aanhoudende alarm en 'n kode 81. Ek kry nie die kode in die boekie nie?

Hier is al die kabels wat met die masjien gekom het.

Ek het die eerste kabel hier gebruik wat die alarm gegee het. Die tweede een pas nie.

 

26April2017 293.jpg

26April2017 295.jpg

26April2017 296.jpg

Link to comment
Share on other sites

Ek is glad nie 'n Axpert ou nie, het net al my fair share van kabel issues gehad, toe sien ek die en wonder toe maar net ... is dit die regte plek vir die serial kabels?

 

2017-04-26_16-03-14.jpg

Link to comment
Share on other sites

Right die eerste kabel is die Parralel kabel. Die tweede een is die serial kabel waarmee jy die data van die Axpert af kan lees die derde een is die USB kabel vir die Axpert. Ek het nie so een nie maar hy behoort ook glo te werk. 
As jy nr 2 gebruik moet jy nogsteeds n USB to serial connector gebruik/kry  tensy jou pc reeds in  het maar dan dink ek die pc is moontlik al te oud :P.

Daai "telefoon kabel" kan net op een plek ingaan.

Paul

Link to comment
Share on other sites

@Johan van der Merwe, email my jou telefoon nommer: frits.erasmus at gmail dot com.

Ek het so getik dat scrapers dit nie optel nie, so jy behoort dit te kan uit "figure"

 

Die kabel op jou foto 2 is die een wat jy moet gebruik.

die plug tussen jou duimnael en indeksvinger gaan in die gat onder die inverter gemerk "RS232"

Die plug aan die draad wat blou is prop by jou pc in. As dit NIE daar pas nie kort jy die RS232 to USB converter.

soos die:   http://www.dx.com/p/usb-2-0-to-rs232-serial-9-pin-db9-adapter-converter-black-141463?tc=ZAR#.WP8vatwlFhE

 

Ek sal jou bel as jy steeds sukkel. Stuur net 'n epos met jou selnommer of telefoon nommer waar ek jou kan bel

Link to comment
Share on other sites

2 hours ago, The Terrible Triplett said:

Ek is glad nie 'n Axpert ou nie, het net al my fair share van kabel issues gehad, toe sien ek die en wonder toe maar net ... is dit die regte plek vir die serial kabels?

 

2017-04-26_16-03-14.jpg

Nee! Daardie word gebruik vir wanneer jy meer as een inverter het:

Kyk op bladsy 5 van die installasie handleiding

Parallel-installation-AxpertKS+MKS-4K-5K-20141014.pdf

Link to comment
Share on other sites

2 hours ago, Johan van der Merwe said:

240 watt en 255 watt

Die kort antwoord. As die panele se amps / volts met so 10% of minder verskil, geen probleem. Verliese is minimaal.

As dit meer is moet mens verstaan die panele met die laagste amps en volts, is wat die sisteem gaan kry, jy verloor dus die krag vd sterker panele.

Link to comment
Share on other sites

Ek het so bietjie gekyk of ek die Windows version of Raspbery PI will gebruik.

Die probleem is dat jy ʼn dedicated divice (PC of Raspbery) moet hê as jy lang termyn data wil kry. Albei wek baie goed so ek moet nou maar kyk en besluit en dan koop.

N PC is duurder maar werk makliker. Die PI kan run , maar jy moet ook die MQTT hê vir die PI as jy die images wil sien.

Link to comment
Share on other sites

@Nico die twee belangrikste oorwegings vir my om die Raspberry PI te gebruik was

  1. Die feit dat Linux net soveel meer stabiel is in die PC omgewing. Dit het nie gereelde reboot nodig nie
  2. die feit dat 'n PC maklik 300 Watt tot 600 Watt op "Base load" bytel, waat die Raspberry Pi slegs 2 Watt (Twee watt) gebruik om dieselfde taak te doen.

Ek het nie MQTT nie en is heel tevrede met die grafieke wat ek kry:

Soos jy kan sien: omdat die son onder is, produseer die sonpanele geen krag, My Base is tans 460Watt en batterye is 97,4% vol

Domestic.jpg

Bietjie meer langer termyn grafieke:

Langer.jpg

 

Nog 'n paar grafieke:

Langer2.jpg

 

 

 

Link to comment
Share on other sites

Join the conversation

You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.

Guest
Reply to this topic...

×   Pasted as rich text.   Paste as plain text instead

  Only 75 emoji are allowed.

×   Your link has been automatically embedded.   Display as a link instead

×   Your previous content has been restored.   Clear editor

×   You cannot paste images directly. Upload or insert images from URL.

×
×
  • Create New...