Nevinvert som my probleem pragtig op
Ek het 'n solar split unit saam met my 150lt geyser. Ek wil weet hoe, indien moontlik ek die probe, die screen en die circulation pump kan koppel op my inverter?
Die gebeur nou met beurtkrag van 10 vm tot 2 nm dat my geyser se temperatuur slegs 45 grade Celcius bereik. Met geen beurtkrag gedurende die dag bereik ek 'n temperatuur van 52 grade Celsius.
Sal waardeer as iemand kan help?
Kan ek my selnommer hier noem?
Dankie by voorbaat