March 25, 20197 yr Ek,wil net weet of daar al 72 v invertsers in gebruik is en wat sou die voordele en nadele van so,inverter wees? Toe ek begin het is gese dat die 48v meer effektief is as bv 24 v.....is 72v dan nog beter?...;die een ter sprake is n 3 fase ..5kva per fase.
March 30, 20197 yr On 2019/03/25 at 8:22 PM, Farmer said: Ek,wil net weet of daar al 72 v invertsers in gebruik is en wat sou die voordele en nadele van so,inverter wees? Toe ek begin het is gese dat die 48v meer effektief is as bv 24 v.....is 72v dan nog beter?...;die een ter sprake is n 3 fase ..5kva per fase. Nie almal verstaan Afrikaans. ๐ย Ek weet van geen solar omsakelaar wat 72v/96vย is nie. Weet wel van UPS'e wat 72v/96v is. Al verskil tussen 12/24/48/72/96v is dat hoe hoeer die volts, hoe minder die ampere, hoe dunner die battery kabels.
March 30, 20197 yr Author 53 minutes ago, The Terrible Triplett said: Nie almal verstaan Afrikaans. ๐ย Ek weet van geen solar omsakelaar wat 72v/96vย is nie. Weet wel van UPS'e wat 72v/96v is. Al verskil tussen 12/24/48/72/96v is dat hoe hoeer die volts, hoe minder die ampere, hoe dunner die battery kabels. Dankie TTT.
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.