Goeie middag
Gee my asb meer info hieroor???
Ek is op soek na 'n regulator om meer lewe oor die lange duur uit my batterye te kry
Ek wil my batterye afskakel by so 12v en dan oorskakel na 220v of genset.
Weet julle dalk van iets op die mark??
12v 120liter boks vrieskas en 'n 148liter yskas/vrieskas
Hierdie was net 'n toets, maar nou werk dit so goed dat ek al heelwat van die yskaste en vrieskaste verander het.