January 7, 20197 yr Greetings all, I signed up because sometime this year I want to install an inverter in our house on a farm. The power grid is very unstable and it's not unusual for the power to go out a couple of times per day, with off time ranging from a mere power dip to an outage lasting an hour or two. Looks like there are lots of great info on here! Groete AJBotha
January 10, 20197 yr Nou ja ek wil ook begin vra maar weet nie lekker waar om die vraag te vra nie. Maak en net 'n nuwe topic oop of gaan ek sommer hier aan. Vir ons pensionarisse is die internet mos bietjie MOEILIK. ha ha. Ek het die volgende stelsel en wil graag weet watter basiese settings ek op my inverter moet verander om mee te begin. Wat ek het is die Axpert 5 kva Inverter, Pylontek 3.5 kw battery en 9 Canadian Solar 330 W panele wat ek in 'n 3x3 array gaan koppel. Dankie by voorbaat.
January 10, 20197 yr 2 minutes ago, kobus joubert said: Nou ja ek wil ook begin vra maar weet nie lekker waar om die vraag te vra nie. Maak en net 'n nuwe topic oop of gaan ek sommer hier aan. Vir ons pensionarisse is die internet mos bietjie MOEILIK. ha ha. Ek het die volgende stelsel en wil graag weet watter basiese settings ek op my inverter moet verander om mee te begin. Wat ek het is die Axpert 5 kva Inverter, Pylontek 3.5 kw battery en 9 Canadian Solar 330 W panele wat ek in 'n 3x3 array gaan koppel. Dankie by voorbaat. Dis beter as jy `n nuwe topic begin, met die probleem as die topic - dan weet mense warmee jy hulp nodig het en die wat kan, sal dan reageer.
January 10, 20197 yr Jammer ek is die sondebok - verkieslik Engels want ons het n baie bree spektrum lede van reg oor die wereld
Join the conversation
You can post now and register later. If you have an account, sign in now to post with your account.